[03:28.00]As verwarm my hart geselskap hou
[03:28.00]En verlies my hart gevange hou
[03:28.00]Kies ek om nie te vrees
[03:28.00]Ek weet U is in beheer
[03:28.00]As die grond onder my weg sou gee
[03:28.00]Net verwoesting na my elke tree
[03:28.00]Kies ek om nie te vrees
[03:28.00]Ek weet U is in beheer
[03:28.00]My hulp kom van bo
[03:28.00]En in my God sal ek glo
[03:28.00]Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
[03:28.00]op U skouers, U skouers
[03:28.00]My hulp kom van bo
[03:28.00]U is my rus, my vermoë
[03:28.00]Ek hoef nie te sien om te glo
[03:28.00]Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers
[03:28.00]Die laster wat gebreek is
[03:28.00]En die trane wat gereën is
[03:28.00]U kruis is my belofte
[03:28.00]U voorsien in my behoefte
[03:28.00]My hulp kom van bo
[03:28.00]En in my God sal ek glo
[03:28.00]Want U dra my swaakheid, my siekte, my gebroke hart
[03:28.00]op U skouers, U skouers
[03:28.00]My hulp kom van bo
[03:28.00]U is my rus, my vermoë
[03:28.00]Ek hoef nie te sien om te glo
[03:28.00]Want U lig my tot bo op U skouers, U skouers
[03:28.00]My hart is van U
[03:28.00]My hart kom van U
[03:28.00]My hart is in U
[03:28.00]My hulp is in U